WE ARE CELEBRATING THE END OF ROSALITA’S 11 YEAR JOURNEY WITH A 25% STOREWIDE SALE

Maxi Dresses

SHOW ME

Support local handcrafted goodness.

Mini Dresses

SHOW ME

Basics

SHOW ME

Signature Dusters

SHOW ME

Basic Dusters

SHOW ME

Skirts

SHOW ME

Ponchos

SHOW ME

Tunics

SHOW ME

Pants

SHOW ME

Leather Goods

SHOW ME

Dis 11 jaar verder, en so kom Rosalita se seisoen tot ‘n einde.  

Ons harte loop oor van dankbaarheid teenoor almal wat ons al so lank ondersteun het🥰 Sonder julle ondersteuning sou ons nie tot hier kon kom nie.

Ons gaan nie net oornag verdwyn nie en gee almal eers ‘n laaste kansie om bestellings te plaas. Daar was heelwat navrae oor ons ouer reekse, daarom het ons besluit om ons “journey te celebrate” en heelwat daarvan op die website terug te sit vir oulaas teen 'n -25% korting.

Ons kan nie woorde vind om genoeg dankie te sê dat julle die pad saam met ons gestap het nie. Mag julle klere vir lank nog op jul lyfies dans - TYDLOOS was nog altyd ons mikpunt en glo ons dat jul vir nog baie lank goeie gehalte en waarde uit jul klere sal kry 🎀👗🎀

Wat vir ons voorlê is nog onbekend maar vir nou CELEBRATE ONS ROSALITA se journey🥂

Liefde,
Talita & Drean